Lees ook: Pres. Ramaphosa teken na verwagting môre Bela-wetsontwerp
President Cyril Ramaphosa gaan vandag die Bela-wetsontwerp in ’n openbare seremonie by die Unie-gebou onderteken.
Die teken van die Bela-wet gaan plaasvind ten spyte van besware deur die DA, ander organisasies en die minister van basiese onderwys.
John Steenhuisen het gesê die DA sal hof toe gaan oor die Bela-wet, maar hulle is steeds van plan om die RNE te laat werk.
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, gaan nie die seremonie bywoon nie uit protes teen die Bela-wet.
Bronne: EWN, eNCA, IOL
Lees ook: Pres. Ramaphosa teken na verwagting môre Bela-wetsontwerp





