Bemanningslede ondervra na duikboot in Rooi See sink

Lees ook :

Bemanningslede ondervra na duikboot in Rooi See sink fotokrediet: X

EGIPTE. – Egiptiese owerhede het die bemanningslede van die Sindbad-duikboot wat gister (Donderdag) gesink het, ondervra.

Lees ook: Ses toeriste, insluitend kinders, dood na duikvaartuig in Egipte sink

Ses Russiese toeriste, insluitend twee kinders, is oorlede na die duikboot gesink het. Nege mense is beseer en vier verkeer in ‘n kritieke toestand. Daar was 45 passasiers en vyf bemanningslede op die vaartuig. 39 passasiers en die vyf bemanningslede is almal gered.

Die voorval word ondersoek. Dit is onbekend hoekom die vaartuig gesink het.

Bronne: BBC, The Sun, CBS News

Lees ook: Ses toeriste, insluitend kinders, dood na duikvaartuig in Egipte sink

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief