Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,611 — Sunday 28 July 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,611 op Sunday 28 July 2024.

Foto: LongeviQuest
Afrikaans

Oudste vrou in VSA nou 115

28 July 2024

VSA. – Elizabeth Francis (115) van Texas het Donderdag haar verjaardag as die oudste persoon in Amerika gevier. Francis is in 1909 in St.…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Bejaarde by huis vermoor

28 July 2024

NOORDWES. – Chris Bossert (65) is Woensdag in Elandsheuwel, Klerksdorp, oorval en so erg aangerand dat hy gesterf het. Lt.kol. Amanda Funani sê twee…

Foto: Worcester Gymnasium
Afrikaans

Ma en seun sterf saam

28 July 2024

WES-KAAP. – Ethan Bakkes, ‘n gr. 10-leerder van Worcester Gimnasium, en sy ma het Saterdagmiddag in ‘n motorongeluk gesterf. Volgens ‘n plasing op die…

Foto: Midlands EMS
Afrikaans

Bewustelose vrou in kruiwa gekry

28 July 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is Saterdagmiddag omstreeks 14:20 bewusteloos in Howick in ‘n kruiwa aangetref. Midlands EMS in Howick is saam met gevorderde lewensondersteunende…