Berugte beweerde krimineel vermoor omdat hy glo gemeenskapslede terroriseer

Lees ook :

‘n Beweerde krimineel van die Tshikuwi Nzhelele, Vhembe in Limpopo, is gister deur gemeenskapslede vermoor.

Hy was glo ‘n berugte krimineel wat gemeenskapslede aanhoudend sou terroriseer. Hulle het hom na bewering deur Saterdagnag gejag totdat hulle hom gister vroegaand opgespoor het.

Volgens die gemeenskapslede sou die man glo gearresteer word en dan weer vrygelaat word, waarna hy net weer misdade sou pleeg.

Hulle het hom na bewering met klippe en stene gegooi voordat hy aan die brand gesteek is.

FiND-It Nuus het die polisie in Limpopo vir kommentaar gevra.

Fotokrediet: FlyingNews
Fotokrediet: FlyingNews

Bron: FlyingNews Live 365/24/7

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief