Beskuldigde in Meyiwa-saak sê hy kan nie gebeure na inhegtenisneming onthou nie

Hy het herhaaldelik gesê hy kan nie onthou nie en hy weet nie waarheen die polisie hom geneem het om hom te slaan nie....

Beskuldigde in Meyiwa-saak kan nie onthou wat gebeur het na inhegtenisneming nie
Beskuldigde in Meyiwa-saak kan nie onthou wat gebeur het na inhegtenisneming nie fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

PRETORIA. – Een van die beskuldigdes in die Senzo Meyiwa-saak het herhaaldelik gesê hy kan nie onthou wat gebeur het na hy in hegtenis geneem is nie.

Muzikawukhulelwa Sibiya sal vandag verder getuig teen die skulderkenning wat hy geteken het. Hy het voorheen getuig hy het die skulderkenning wat vooraf geskryf is geteken om sy lewe te red.

Hy het herhaaldelik gesê hy kan nie onthou nie en hy weet nie waarheen die polisie hom geneem het om hom te slaan nie. Sibiya het ook gesê hy kan nie die vrae onthou wat hy gevra is toe hy die erkenning geteken het nie.

Die staatsaanklaer Ronnie Sibanda het Sibiya daarvan beskuldig dat hy die storie oor sy aanranding opgemaak het.

Bronne: EWN, IOL, News365

Lees ook: Israel-weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars is dood

Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp

Ketelmaker dood by Impala-myn in Rustenburg

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Vies inwoners brand sewe klaskamers af

Kyk: Tien sterf toe Maleisiese helikopters bots

Skoliere beseer toe minibustaxi se remme glo faal

Powerball uitslae vir 23 April 2024

Ontbinde liggame van mense en diere in huis ontdek

Bejaarde deur vermeende koperdief beseer

Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld

Polisie-opleier wat glo verkrag aangehou

Kaapstad verseker daar word gelees

Ambulans gebrand – protesteer binne wet, vra owerhede

Ondersoek ná video van motorfietsongelukstoneel versprei word

ANC confirms tax hikes and changes to fund NHI – DA

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke