Lotto uitslae vir 7 Februarie 2024
Boerpotte: Lotto: R12 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 13, 19, 28, 29, 30, 32. Bonus: 14. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,439 op Wednesday 7 February 2024.
Boerpotte: Lotto: R12 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 13, 19, 28, 29, 30, 32. Bonus: 14. Lotto…
Beseerde leerders van Hoërskool Riebeeckstad is deur die LUR van onderwys in die Vrystaat in die hospitale waar hulle opgeneem is, besoek.
'n Sakevrou is in haar winkel in Centurion doodgeskiet.
Hy het herhaaldelik gesê hy kan nie onthou nie en hy weet nie waarheen die polisie hom geneem het om hom te slaan nie.
'n Mosselbaaise man is op 44 aanklagte vir die beweerde besit van kinderpornografie en foto's van seksuele misbruik van kinders aangekla.
Hamas sê hulle verwag albei kante sal teen die einde van die derde fase ’n ooreenkoms bereik het om die oorlog te beëindig.
'n Saak van strafbare manslag word deur die polisie ondersoek nadat sewe leerders van Hoërskool Riebeeckstad in 'n busongeluk oorlede is.
Die eerste aanval, waarin 14 mense oorlede is, was by die kantoor van ‘n onafhanklike verkiesing kandidaat in Pishin.
Nog ‘n leerder is oorlede na die tragiese busongeluk wat nou ses gr. 8-meisies, asook ‘n onderwyser, se lewens geëis het. Howard Ndaba, woordvoerder…
Die EFF het 18.6% van die stemme gekry en die DA het 17.3% gekry.