Besoekers aan SA gaan eers getoets word vir a-pokke

Lees ook :

Besoekers aan Suid-Afrika gaan eers getoets word vir a-pokke
Besoekers aan Suid-Afrika gaan eers getoets word vir a-pokke fotokrediet: Canva

Lees ook: Toetse vir 20 moontlike nuwe gevalle van apokke in Gauteng gedoen

Die grensbestuurowerheid het aangekondig besoekers aan Suid-Afrika sal eers getoets word vir a-pokke voor hulle die land mag binnekom.

Daar is tans 13 gevalle van apokke in die land en moontlik nog 20 gevalle in Gauteng. Twee mense is tot dusver oorlede aan die siekte. Enigiemand met simptome word aangeraai om mediese hulp te kry.

Bronne: Hypertext, IOL, SA People, EWN

Lees ook: Toetse vir 20 moontlike nuwe gevalle van apokke in Gauteng gedoen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief