Brekende Nuus
Afrikaans

Toetse vir 20 moontlike nuwe gevalle van apokke in Gauteng gedoen

Toetse word uitgevoer aangaande 20 nuwe moontlike gevalle van apokke in Gauteng

fotokrediet: Canva
Toetse word uitgevoer aangaande 20 nuwe moontlike gevalle van apokke in Gauteng fotokrediet: Canva

Lees ook: Apokke-gevalle styg tot 13, entstof in SA

GAUTENG. – Daar bestaan die moontlikheid van 20 nuwe gevalle van apokke in Gauteng. Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes het aan IOL gesê toetse is uitgevoer waarvan die uitslae nog bekend gemaak moet word.

Nuwe gevalle van apokke het verlede week tot 13 gestyg met sewe gevalle in KZN, vyf in Gauteng en een in die Wes-Kaap. Twee mense is dood daaraan.

Enigiemand met simptome word aangeraai om mediese hulp te kry.

Bronne: IOL, The Africa, SA News

Lees ook: Apokke-gevalle styg tot 13, entstof in SA