Bester en Magudumana vandag in hof om dokumentêr te stop

Lees ook :

Bester en Magudumana vandag in hof om dokumentêr te stop
Bester en Magudumana vandag in hof om dokumentêr te stop fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Thabo Bester dreig om MultiChoice te dagvaar oor dokumentêr

JOHANNESBURG. – Thabo Bester en Nandipha Magudumana is vandag in die Johannesburgse hooggeregshof om die dokumentêr oor Bester te stop.

MultiChoice se Showmax gaan vandag die Tracking Thabo Bester-dokumentêr op die kassie wys. In die dokumentêr van vier dele vertel twee GroundUp-joernaliste die storie van Bester.

Hulle gaan glo praat oor wie in sy sel dood is, hoe Magudumana op Bester verlief geraak het en waarom hy die Facebook-verkragter genoem word.

Bester en Magudumana sê die dokumentêr skend hulle regte. Showmax het gesê hulle gaan die paar se aansoek teenstaan en dat die publiek die reg het om die dokumentêr te sien.

Bronne: ECR, EWN, The Citizen

Lees ook: Thabo Bester dreig om MultiChoice te dagvaar oor dokumentêr

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App