Betogers het Maandag twee hoofpaaie in Khayelitsha, Kaapstad, versper en elektrisiteit en ’n verandering aan vullisverwyderingsdienste geëis.
Hulle sê hulle wag al baie jare vir elektrisiteit.
Hulle wil hê die maatskappy wat by die Stad Kaapstad gekontrakteer is, moet toesighouers en skoonmakers roteer om meer mense werk te gee.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: