Brekende Nuus
Afrikaans

Beurtkrag na 44 uur gestaak

Foto: Ter illustrasie Canva
Foto: Ter illustrasie Canva

Eskom het ongeveer ‘n uur gelede aangekondig fase 3-beurtkrag wat sedert Vrydagmiddag ingestel is, is Sondagoggend om 10:00 opgeskort.

Die kragvoorsiener sê beurtkrag is grootliks iets van die verlede en sê daar sal gekommunikeer word indien nodig.

Lees meer hier onder: