Athol Fugard sterf op 92
Athol Fugard (92), wêreldbekende Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en regisseur, het Saterdagaand by sy huis in Stellenbosch gesterf. Volgens Vriende van NALN, die Nasionale Afrikaanse…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,835 op Sunday 9 March 2025.
Athol Fugard (92), wêreldbekende Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en regisseur, het Saterdagaand by sy huis in Stellenbosch gesterf. Volgens Vriende van NALN, die Nasionale Afrikaanse…
Eskom het ongeveer ‘n uur gelede aangekondig fase 3-beurtkrag wat sedert Vrydagmiddag ingestel is, is Sondagoggend om 10:00 opgeskort. Die kragvoorsiener sê beurtkrag is…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, vermoedelik in haar 40’s, het Saterdagaand in Chris Hani- en Nandyrylaan, noord van Durban in ‘n ongeluk gesterf. Van die…
NOORDWES. – Twee vermoedelik gesteelde voertuie, registrasiedokumente en voertuigonderdele is Vrydag tydens ‘n multidissiplinêre operasie in Tlhabane, buite Rustenburg, by ‘n sogenaamde chop shop…
LIMPOPO. – Die polisie ondersoek ‘n moord en poging tot moord wat Saterdag in die vroeë oggendure in Philadelphia-hospitaal se psigiatriese saal plaasgevind het.…
MPUMALANGA. – Prince Gift Mdluli, die voortvlugtige was as verdagte in die laksman-styl-moord van lt.kol. Piet Pretorius (59), die voormalige bevelvoerder van die voertuigmisdaadondersoekeenheid…
Foto’s in berig. GAUTENG. – Met verskeie operasies, waarvan die fokus op onwettige elektriese verbindings is, is 41 Eskom-transformators, ter waarde van miljoene rande…