Brekende Nuus
Afrikaans

Beurtkrag opgeskort tot verdere kennisgewing

Volgens die kragverskaffer is dit as gevolg van beter opwekkingskapasiteit en 'n verminderde aanvraag na krag.

Beurtkrag opgeskort tot verdere kennisgewing

fotokrediet: Canva
Beurtkrag opgeskort tot verdere kennisgewing fotokrediet: Canva

Lees ook: AKA-verdagtes in Eswatini vandag weer in hof

Eskom het aangekondig beurtkrag sal van môre 05:00 af opgeskort wees tot verdere kennisgewing.

Volgens die kragverskaffer is dit as gevolg van beter opwekkingskapasiteit en ‘n verminderde aanvraag na krag.

Eskom het gesê hulle sal enige veranderinge aan die skedule aankondig.

Bronne: Eskom

Lees ook: AKA-verdagtes in Eswatini vandag weer in hof