Bibberkoue Donderdagoggend en sonnige weer die naweek verwag

Lees ook :

Gedeeltelik bewolkte weer met ‘n maksimum van 17°C word vir vandag Woensdag 6 Junie vir Kimberley voorspel.

Skud jou baadjie uit. Donderdag 7 Junie gaan bibberkoud wees met ’n minimum temperatuur van 3°C in die oggend. ’n Maksimum van 14°C en 16°C word hier vir Donderdag en Vrydag verwag.

Warm sonnige weer vir Saterdag voorspel

Sonnige weer met ’n maksimum van 22°C word vir Saterdag en Sondag verwag.

Langtermyn weeroorsig dui op sonnige weer in volgende week

Langtermyn weervoorspellings dui op sonnige weer in volgende week met ’n maksimum van 22°C vir Maandag 10 Junie tot Woensdag 12 Junie aangedui.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief