Seun (9) en vegkuns-afrigter van Kimberley gaan SA by wêreldkampioenskap verteenwoordig

Lees ook :

Shihan Sakkie Lessing (6de Dan) en Schalk Willem Engelbrecht (8) van Lessing Martial Arts Academy gaan Suid-Afrika op 5 en 6 Julie by die IKSA-wêreldkampioenskap in Florida in die VSA verteenwoordig.

Lessing wat meer as 47 jaar se ondervinding in vegkuns het, is as hoofafrigter vir die nasionale span aangewys. “Oor die afgelope 21 jaar het Lessing Martial Arts Academy 14 wêreldkampioene gelewer,” verduidelik Lessing.

Voorts sê hy: “Engelbrecht gaan in die continuous fighting– en clash sparring-afdelings deelneem. Ons hoop om hierdie jaar nog ’n wêreldkampioen te lewer.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief