Brekende Nuus
Afrikaans

Bibberweer, selfs sneeu vir week voorspel

Bibberweer duur voort

fotokrediet: Skermgreep
Bibberweer duur voort fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Winter nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorspel verskeie koue fronte gaan die week vir Suid-Afrikaners voortduur. ‘n Geel vlak 2-weerwaarskuwing bly geldig vir die kusgebiede.

Sneeu word in die Wes-Kaap, Lesotho en dele van KwaZulu-Natal verwag.

Twee koue fronte sal Gauteng na verwagting môre tref.

Bronne: eNCA, The Citizen, IOL

Lees ook: Winter nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik