Nuusflits Uitgawe 1,643 — Thursday 29 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,643 op Thursday 29 August 2024.
Secure your Flavour 2024 tickets today!
Secure your Flavour 2024 tickets today and don’t miss out on one of Kimberley’s top events! Purchase your tickets now on the iBeef App…
Akteur se seun lewenslank gevonnis vir moord
THAILAND. – Die 30-jarige Daniel Sancho Bronchalo, seun van die bekende Spaanse akteur Rodolfo Sancho, is op die eiland Koh Samui in Thailand tot…
Lewenslange tronkstraf vir misdade gepleeg terwyl beskuldigde op parool en borg is
VRYSTAAT. – Anele Hlaba (20) is deur die hof tot 12 jaar vir poging tot verkragting van ‘n vrou (85) en lewenslank vir die…
Bella Blom: Die worshond wat onverwags ‘n hart verower het
Kyk ook na die video waarin Nuusflits-lesers gedeel het hoe hulle honde lyk hier. Toe Internasionale Hondedag onlangs gevier is, is baie stories oor…
Kleuter doodgesteek, verdagte vandag in hof
WES-KAAP. – ‘n Kleutermeisie (2) is Dinsdag in Luthangostraat, Sedgefield, met verskeie steekwonde dood aangetref. ‘n Verdagte (21) verskyn vandag in die hof. Sers.…
Koop die beste gehalte vleis by Beefmaster
Besoek hulle gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley. Of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476 (E) [email protected] en…
Brandstofprysdaling nog te wagte vir volgende week
Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe Motoriste kan dalk volgende week goeie nuus kry oor die daling in die…
‘Nuuskierige’ kind breek antieke pot in museum
Lees ook: Bibberweer, selfs sneeu vir week voorspel ISRAEL. – ’n Kind (4) het per ongeluk ’n 3 500 jaar oue pot by die Hecht-museum…
Hartenbos, trek jou partytjieskoene vir die GrootFees in Desember aan
WES-KAAP. – Hartenbos, in die Tuinroete, is nie net asembenewend mooi en ‘n gewilde vakansiebestemming nie, maar dit is ook waar GrootFees 2024 na…