Brekende Nuus
Afrikaans

Bison val bejaarde vrou aan in Yellowstone Nasionale Park

Bison val vrou aan in Yellowstone Nasionale Park
fotokrediet: X
Bison val vrou aan in Yellowstone Nasionale Park fotokrediet: X

Lees ook: Saak teen man wat glo blitspatrollielede skiet uitgestel

VSA. – ‘n Bison het ‘n vrou (83) aangeval toe dit “sy ruimte beskerm het” in die Yellowstone Nasionale Park in Amerika.

Die vrou is “’n voet in die lug gegooi” toe die bison haar met sy horings aangeval het. Sy is met ernstige beserings na ‘n hospitaal geneem.

Volgens ‘n woordvoerder van die park word die voorval ondersoek. Dit is onbekend hoe dit met die vrou gaan.

Mense word gewaarsku om weg te bly van die diere af en pad te gee as hulle naderkom.

Bronne: The Independent, X, Fox News, Washington Post

Lees ook: Saak teen man wat glo blitspatrollielede skiet uitgestel