Nuusflits Uitgawe 1,559 — Thursday 6 June 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,559 op Thursday 6 June 2024.
Walvisstrandings op Dias-strand belig reddingsuitdagings
Donderdag (6 Junie) het ‘n tragiese voorval by Dias-strand in Mosselbaai plaasgevind. Twee dwergspermwalvisse (Kogia) het gestrand. Die departement van bosbou, visserye en omgewing…
Sersant en 8 makkers vir onder meer beweerde inbraak vasgetrek
GAUTENG. – ‘n Polisiesersant is een van nege verdagtes wat in Springs aan die Oos-Rand in hegtenis geneem is na ‘n beweerde inbraak Woensdagoggend…
Twee sussies in ‘shack’ doodgeskiet
GAUTENG. – Twee meisies, een (7) ‘n gr. 2-leerder van Primêre Skool Lesedi en haar sussie (4) is Sondag in hulle informele woning in…
Polisiekaptein ontsnap naelskraap aan koeëlreën tydens transitoroof
KWAZULU-NATAL. – ‘n Polisiekaptein het vanoggend op die N2-hoofweg naelskraap aan ‘n koeëlreën ontsnap toe beweerde transitorowers op hom losgebrand het. Kol. Robert Netshiunda…
KYK: Tuimeltrein – Die jong stemme in Afrikaanse musiek
Oor hulle musiek en die band Tuimeltrein is ‘n dinamiese duo wat die Afrikaanse musiekbedryf stormloop met hul vars klanke en unieke energie. Christian…
Herroepe Benylin- pediatriese stroop veilig vir gebruik
Nadat eenhede van Benylin- pediatriese stroop op 13 April as voorsorgmaatreël herroep is, is geen spoor van diëtileenglikol daarin gevind nie. Sahpra het Woensdag…
Ses van dieselfde familie afgemaai
OOS-KAAP. – Altesaam ses familielede is gedurende verskeie insidente binne twee dae in Tsolo doodgeskiet. Kol. Priscilla Naidu sê Maandagaand is ‘n man (43)…
MK-partylid in Durban doodgeskiet
Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir moorde op MK-partylede CATO MANOR, DURBAN. – ‘n Man is naby sy kind se crèche in Durban doodgeskiet.…
Man in hof op klag van moord na vrou se dood in beweerde Islamofobiese aanval
Lees ook: Vrou se dood veroordeel na beweerde Islamofobiese aanval DURBAN. – Grayson Beare, die vervreemde seun van die hoof van Beare Holdings en…