Lees ook: Justin Baldoni wil Blake Lively dagvaar oor bewerings
VSA. – Blake Lively en Justin Baldoni het albei nuwe sake aanhangig gemaak oor die bewerings oor wat op die filmstel van die film, It Ends With Us, gebeur het.
Lively het Baldoni en sy publisiteitspan Dinsdag amptelik in New York gedagvaar vir beweerde seksuele teistering en ’n “veldtog” om haar reputasie te “vernietig”.
Baldoni het die New York Times gedagvaar wat eerste berig het oor Lively se regsaak teen Baldoni. Hy het beweer die joernaliste werk saam met Lively om sy reputasie te beskadig en het bewyse ignoreer wat haar bewerings teenspreek.
Bronne: BBC, CBC, The Independent
Lees ook: Justin Baldoni wil Blake Lively dagvaar oor bewerings