Nuusflits Uitgawe 1,769 — Thursday 2 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,769 op Thursday 2 January 2025.
Ma desperaat om haar seun te help
WAARSKUWING! Foto’s onderaan die berig kan lesers ontstel. GAUTENG. – Dwayne Pretorius (20) is ‘n gestremde jong man van Vanderbijlpark wat aan ‘n rolstoel…
Tienerseun op aanklag van moord gearresteer
VRYSTAAT. – ‘n Seun (16) is op Nuwejaar gearresteer nadat ‘n man (29) aan ‘n steekwond in ‘n voertuig gesterf het. Sers. Mahlomola Kareli…
Kêrel en meisie dood aangetref
NOORDWES. – Die lewelose liggame van Khumo Moatshe (38) en Kefilwe Mosane (26), sy meisie, is Maandag, omstreeks 07:00 in ‘n veld ontdek. ‘n…
Beskuldigde van pornografie-aanklagte kry borg
GAUTENG. – Die voormalige onderwyser wat op pornografie-verwante aanklagte in die Pretoria-landdroshof verskyn het, is op R10 000 borg vrygelaat. Nog slagoffers het glo…
Hou jou droomtroue by die Horseshoe Inn
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley vir jou droomtroue. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan…
Massaskietery na beweerde argument in restaurant
Lees ook: Taliban verbied vensters om te keer dat vrouens gesien word MONTENEGRO. – Tien mense, insluitend twee kinders, is gister hier in ’n…
Kleuter se Kersfees met geskenk vervolmaak
OOS-KAAP. – Polisielede het tot aksie oorgegaan toe hulle beeldmateriaal op sosiale media van ‘n kleuterseun (4) van Oos-Londen, wat nie ‘n Kersgeskenk gekry…
Vyf mense in Duitsland dood oor vuurwerk
Lees ook: Powerball-boerpot vir Vrydag is R60 m. DUITSLAND. – Vyf mense in Duitsland is dood en minstens 36 beseer in ongelukke met vuurwerk…
Vrou wat skool oopmaak vir kinders en kinderhuwelike stop, dood
Lees ook: Taliban verbied vensters om te keer dat vrouens gesien word AFRIKA. – Dora Moono Nyambe, ’n filantroop en TikTok-persoonlikheid, is op Kersdag…