Justin Baldoni wil Blake Lively dagvaar oor bewerings

Lees ook :

Justin Baldoni van plan om Blake Lively te dagvaar oor bewerings fotokrediet: Canva

Lees ook: Blake Lively dagvaar Justin Baldoni vir beweerde veldtog om haar reputasie te vernietig

VSA. – Justin Baldoni is van plan om Blake Lively te dagvaar oor haar bewerings van seksuele teistering en ‘n veldtog deur hom om haar reputasie te vernietig.

Baldoni se prokureur, Bryan Freedman, het aan People Magazine gesê: “Hierdie dagvaardiging sal die vals en vernietigende storie wat opsetlik gemaak is deur ‘n mediapublikasie wat op slegte bronne staatgemaak het en nie feite nagegaan het nie, blootstel”.

Freedman het ook beweer hulle dagvaardiging sal “regte bewyse bevat” en die “ware storie vertel” vir almal wat die “gemanipuleerde storie gehoor en geglo het”.

Bronne: Fox News, The Independent, The Mirror

Lees ook: Blake Lively dagvaar Justin Baldoni vir beweerde veldtog om haar reputasie te vernietig

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief