Bobby se nuwe lied amper hier

Lees ook :

Die sanger Bobby van Jaarsveld se nuwe lied, Verlore seun, word amptelik op 8 Maart vrygestel.

Die lied kan solank op verskeie platforms “gestoor” word. Sodra die lied vrygestel word, sal luisteraars dadelik toegang daartoe hê.

Riana Nel het solank die lied op haar Facebook-blad bemark. “My goeie vriend Bobby van Jaarsveld bring hierdie Vrydag vir julle ’n eerlike, opregte en nederige, awesome song!” het sy geskryf. Oor die lied self het sy gesê: “Soms is ‘verlore’ die beste plek om te wees, want die skaapwagter los die 99 om die een te kry.”

Bobby vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf.  Luister hier na ’n voorsmakie van die lied

Bronne: Bobby van Jaarsveld Facebook-blad, Riana Nel Facebook -blad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief