Nuusflits Uitgawe 1,730 — Sunday 24 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,730 op Sunday 24 November 2024.
Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan
Lees ook: Breyten Breytenbach oorlede Sanger en akteur Bobby van Jaarsveld het vandag op sosiale media aangekondig dat hy en sy vrou van 13…
Breyten Breytenbach oorlede
Lees ook: Twee persone dood en een beseer tydens skietaanval in KZN Volgens Franse berigte op X is die bekende digter, kunstenaar en dramaturg,…
Twee persone dood en een beseer tydens skietaanval in KZN
Lees ook: Taxi-eienaar in KZN geskiet AMOUTANA, KZN. – Twee persone is gistermiddag dood en een beseer tydens ’n skietvoorval in Amoutana, KZN. Vyf…
Lasbrief uitgereik vir inhegtenisneming van buitelander
Lees ook: Taxi-eienaar in KZN geskiet ’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ’n buitelander vir die moord op sy vennoot. Jussain Muhamed…
Taxi-eienaar in KZN geskiet
Lees ook: Ma en seun in huis vermoor ’n Taxi-eienaar is Vrydag in Trenance Park in ’n moontlike huurmoord geskiet. Lede van Reaksie-eenheid SA…
Ma en seun in huis vermoor
Lees ook: Polisie in Gauteng kry 778 onwettige vuurwapens en 3 827 rondtes ammunisie PHUTHADITJHABA. – Die polisie is op soek na twee verdagtes…