KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Isak Gerhardus van der Westhuizen
Identiteitsnommer: 420207 5081 08 1
Geboortedatum: 7 Februarie 1942
Datum van afsterwe: 26 Februarie 2022
Laaste bekende adres: Kuruman
Boedelnommer: 002835/2022
Meesterskantoor: Kimberley
Alle persone wat vorderings teen bogenoemde boedel het, word hiermee versoek om hul eise by die ondergetekende in te dien binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Datum van publikasie: 27 Junie, 2025
Agent vir die Eksekuteur:
Bateleur Legacy Group (Edms) Bpk
Kerkstraat 11, Kuruman, 8460
Tel: 064 029 0104/e-pos: [email protected]











