Boeing het week om bedrog te erken

Lees ook :

Boeing het ‘n week om te erken tot bedrog
Boeing het ‘n week om te erken tot bedrog fotokrediet: Canva

Lees ook: Aanklaers beveel kriminele klagtes aan teen Boeing oor ongelukke

VSA. – Die departement van justisie in die VSA het Boeing tot Vrydag kans gegee om te erken hulle het bedrog gepleeg. As Boeing skuld erken, sal hulle ‘n boete van $244 m. moet betaal en ‘n drie jaar proeftydperk moet aanvaar.

Indien Boeing besluit om nie skuld te erken nie, sal ‘n openbare verhoor plaasvind aangaande twee vliegtuigongelukke wat 737 Max-vliegtuie betrek.

Die families van die persone wat in die ongelukke oorlede is, is woedend en gaan dit teenstaan as Boeing skuld erken.

Bronne: The Telegraph, BBC, Interesting Engineering

Lees ook: Aanklaers beveel kriminele klagtes aan teen Boeing oor ongelukke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief