Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie

Lees ook :

Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie
Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie fotokrediet: Canva

Lees ook: Ruimtevaarders kan tot 2025 in ruimte bly weens Boeing Starliner se probleme

Boeing het ‘n nuwe probleem op 737-vliegtuie wat nog gebou word ontdek, wat kan veroorsaak dat die maatskappy omtrent 50 vliegtuie moet aanpas.

Daar is ‘n probleem met die vliegtuie se romp met twee gate wat nie reg geboor is nie.

Die woordvoerder vir Spirit AeroSystems, wat Boeing se romp voorsien, het gesê een van hulle lede het gesien daar is ‘n probleem wat nie op hulle standaard is nie en hulle werk om dit te herstel.

Hierdie probleem is net nog ‘n probleem vir Boeing nadat een van hulle vliegtuie in Januarie ‘n paneel van ‘n nooddeur tydens ‘n vlug verloor het en ‘n ooreenkom oor twee vliegtuigongelukke in 2018 en 2019 onlangs bereik is.

Bronne: Fortune, Flight Aware, NY Times

Lees ook: Ruimtevaarders kan tot 2025 in ruimte bly weens Boeing Starliner se probleme

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief