Lotto uitslae vir 14 Augustus 2024
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R10 miljoen Lotto Plus 2: R33 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 13, 17, 23, 40, 47. Bonus 04. Lotto Plus 1: 01, 14, 15, 38,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,628 op Wednesday 14 August 2024.
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R10 miljoen Lotto Plus 2: R33 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 13, 17, 23, 40, 47. Bonus 04. Lotto Plus 1: 01, 14, 15, 38,…
GAUTENG. – Moeketsi Mokhatla (10) in gr. 4, Tshepiso Tsotetsi (10) in gr. 3 en Rethabile Mokhatla (11) in gr. 5, ‘n boetie en…
Lees ook hier: https://nuusflits.com/41-verdagtes-op-aanklagte-van-mensehandel-en-oortreding-van-immigrasiewet-in-hof/ MPUMALANGA. – 16 vroulike Mosambiekse burgers is Dinsdag in die Barberton-landdroshof skuldig bevind aan oortreding van die immigrasiewet. Kapt. Dineo…
OOS-KAAP. – Rosslyn Moodley (43), wat geskenkbewyse ter waarde van meer as R720 000 aan haarself uitgemaak en gebruik het, is skuldig aan bedrog.…
Die fliekverwerking van Colleen Hoover se topverkoper roman It Ends With Us open eerskomende Vrydag 16 Augustus in rolprentteaters, maar ten spyte van die…
Lees ook: VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim Verskeie weerwaarskuwings is vir die res van die week uitgereik. ‘n…
Lees ook: VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim GAZA. – ‘n Tweeling wat slegs vier dae oud was, hulle…
LIMPOPO. – ‘n Buitelander (34) wat volgens vermoede die meesterbrein agter OTM-bomaanvalle en rooftogte in Limpopo is, is Sondag in die Ladybrand-polisiëringsarea in die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Sokkerafrigter (57) van Parkgate het Dinsdagmiddag onder inwoners in Waterloo deurgeloop nadat daar beweer is dat hy verskeie jong seuns verkrag…
Lees ook: Hamas teiken Tel Aviv met vuurpyle VERENIGDE KONINKRYK. – VK-ministers is besig om planne te beraam om 60 000 Britte uit Israel te…