Boeing ontdek strukturele probleem met 777X-toetsvloot

Lees ook :

Boeing ontdek strukturele probleem met 777X toetsvloot
Boeing ontdek strukturele probleem met 777X toetsvloot fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing moes land weens mediese voorval

VSA. – Boeing het aangekondig dit stop eers toetsvlugte met die 777X-vloot na tegnici ‘n strukturele probleem met die enjin en vliegtuig ontdek het.

‘n Komponent tussen die enjin en vliegtuig funksioneer nie soos dit moet nie.

Die maatskappy het aan USA Today gesê dit is besig om die res van die 777X-toetsvloot vir die fout te ondersoek.

Bronne: USA Today, Reuters, The New York Times

Lees ook: Boeing moes land weens mediese voorval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief