Boeing ruimtevaarders sal nog langer in ruimte moet bly

Lees ook :

Boeing ruimtevaarders sal nog langer in ruimte moet bly
Boeing ruimtevaarders sal nog langer in ruimte moet bly fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Die twee ruimtevaarders wat met die Boeing Starliner vanjaar die ruimte in is, sal nou eers einde Maart of vroeg in April terugkeer Aarde toe.

Butch Wilmore en Suni Williams sit al sedert 5 Junie in die ruimte vas na die Boeing Starliner probleme ervaar het wat hulle week-lange missie vertraag het.

Nasa het aangekondig die twee ruimtevaarders sal langer in die ruimte moet bly omdat SpaceX nog tyd nodig het om ’n nuwe kapsule voor te berei om hulle terug te bring.

Bronne: New York Post, The Telegraph, NBC News

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief