Lees ook: Boeing-hoof bedank na talle veiligheidsprobleme met vliegtuie
DENVER, VSA. – ‘n Ondersoek is in die VSA begin na ‘n enjinkap van ‘n Boeing 737-800 tydens opstyging afgeval het.
Dit het ‘n vlerkflap getref na dit losgekom het. Die vlieënier moes daarna ‘n noodlanding maak. Altesaam 135 passasiers en ses beammingslede was op die vliegtuig.
Reguleerders in die VSA ondersoek die voorval. Daar was onlangs talle probleme met Boeing se 737-vliegtuie.
Bronne: BBC, Evening Standard, The Guardian
Lees ook: Boeing-hoof bedank na talle veiligheidsprobleme met vliegtuie





