Boeing Starliner steeds in die ruimte

Lees ook :

Boeing Starliner steeds in die ruimte
Boeing Starliner steeds in die ruimte fotokrediet: Canva

Lees ook: NASA vertraag terugkeer van ruimtevaarders weens probleme met Boeing Starliner

Nasa het aangekondig Boeing se Starliner-ruimtekapsule sal vir ‘n onbepaalde tyd nog by die internasionale ruimtestasie bly.

Dit volg na die Starliner op 5 Junie in die ruimte lanseer is en daarna verskeie heliumlekke en probleme met stuwers ondervind het.

Die Starliner moet vir meer as 45 dae by die ruimtestasie bly sodat die probleme met die tuig opgelos kan word vir toekomstige reise.

Die ruimtevaarders, Butch Wilmore en Suni Williams, is veilig ten spyte van die feit dat hulle nog in die ruimte is met geen vasgestelde datum vir hulle terugkeer nie.

Bronne: Space.com, IOL, Houston Press

Lees ook: NASA vertraag terugkeer van ruimtevaarders weens probleme met Boeing Starliner

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief