Brekende Nuus
Afrikaans

NASA vertraag terugkeer van ruimtevaarders weens probleme met Boeing Starliner

NASA vertraag terugkeer van ruimtevaarders weens probleme met Boeing Starliner

fotokrediet: Canva
NASA vertraag terugkeer van ruimtevaarders weens probleme met Boeing Starliner fotokrediet: Canva

Lees ook: Aanklaers beveel kriminele klagtes aan teen Boeing oor ongelukke

NASA het die terugkeer van die Boeing Starliner vertraag na verskeie probleme met die vaartuig ondervind is. Daar is heliumlekke en probleme met die stuwers (thrusters) op die vaartuig.

Die ruimtevaarders, Suni Williams (58) en Barry “Butch Wilmore (61), sal gedwing word om by die internasionale ruimtestasie te bly vir langer as die agt dae wat aanvanklik beplan was.

Volgens Daily Mail gaan NASA moontlik Elon Musk se Space X-maatskappy moet gebruik om die ruimtevaarders weer op die aarde te kry.

Bronne: Daily Mail, Fox News, Newsweek

Lees ook: Aanklaers beveel kriminele klagtes aan teen Boeing oor ongelukke