Brekende Nuus
Afrikaans

Boeing voer noodstop uit tydens opstyg

Boeing vliegtuig moet noodstop uitvoer tydens opstyg

fotokrediet: Skermgreep
Boeing vliegtuig moet noodstop uitvoer tydens opstyg fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Boeing sê dit het nie dingooreenkoms oor ongelukke oortree nie

TURKYE. – ‘n Boeing-vliegtuig moes ‘n noodstop uitvoer na ‘n opstyging verkeerd gegaan het.

Die Boeing 737-800 se neus was reeds in die lug toe die vlieënier die vliegtuig tot stilstand moes bring. Boeing het later gesê ‘n “tegniese probleem” was die rede vir die stop.

Die vliegtuig wat op pad was na Manchester, was reeds vier uur laat weens “wanfunksionerings”.

Bronne: The Sun, Daily Mail, Head Topics

Lees ook: Boeing sê dit het nie ooreenkoms oor ongelukke oortree nie