Brand breek in Glenwood-woonbuurt uit

Lees ook :

Brand breek in Glenwood-woonbuurt uit. Foto: ALS Paramedics

DURBAN, KZN. – ’n Brand het vanoggend in die Glenwood-woonbuurt in Durban uitgebreek.

Volgens ALS Paramedics is ’n woonstel in Brand-laan aan die brand. Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

Owerhede is op die toneel vir verdere ondersoek.

Bronne: ALS Paramdics Medical Servies, Arrive Alive

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief