Nuusflits Uitgawe 1,480 — Tuesday 19 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,480 op Tuesday 19 March 2024.
Kimberley 4 Kimberley se spoedhobbel is klaar!
Kimberley 4 Kimberley werk môre in Booth-, Long- en Milnerstraat.
Tweejarige seun ernstig deur honde beseer
Die seun en sy maats het glo in die straat gespeel toe die honde deur gate in ’n heining ontsnap het.
ANC en MK-party vandag in verkiesingshof
Die ANC het gesê die MK-party het nie die regte prosesse gevolg toe dit by die OVK registreer het as ‘n politieke party nie.
Kobus Wiese deel skerp humorsin
“Hier sien ons ’n baie seldsame gebeurtenis! ’n Minibustaxi wat by ’n verkeerslig stop!”
Video van Kate en William laat tonge meer klap
’n Video is op sosiale media te sien waarin die egpaar Saterdag met inkopiesakke uit 'n winkel naby hulle woonplek in Windsor kom.
Meer polisielede in brandpunte ontplooi
Die polisie het sedert Sondagmiddag meer polisielede in die brandpunte van die Kaapse Vlakte ontplooi nadat daar 'n toename in sekere misdade aangeteken is.
Israel vra Internasionale Geregshof om SA se aansoek af te keur
Israel het gesê dit neem aksie om mense in Gaza te help en dat Suid-Afrika se beskuldigings “moreel afstootlik” is.
Gerugte oor koning Charles se dood is vals
Die VK-ambassade in Moskou het in 'n video op X gesê die berigte oor Charles se dood is vals nuus.