Branderplankryer se been nie aangeheg na haaiaanval nie

Lees ook :

Branderplankryer se been kon nie aangheg word na haaiaanval nie
Branderplankryer se been kon nie aangheg word na haaiaanval nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Branderplankryer se been beland op strand na haaiaanval

AUSTRALIЁ. – Die been van die Australiese branderplankryer wat deur ’n haai afgebyt is, kon nie weer aangeheg word nie.

Kai McKenzie (23), wat verlede Dinsdag deur ’n grootwithaai aangeval is, se been het later op die strand naby Port Macquarie uitgespoel.

Plaaslike inwoners het die been in ys gesit en na die hospitaal geneem in die hoop dat dit weer geheg kon word.

McKenzie het in ’n plasing op sosiale media gewys sy been is steeds af.

Bronne: BBC, NewsX, Yahoo

Lees ook: Branderplankryer se been beland op strand na haaiaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief