Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys daal moontlik in September

Brandstofprys daal moontlik in September

fotokrediet: Canva
Brandstofprys daal moontlik in September fotokrediet: Canva

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van diesel en petrol in September.

Lees ook: PowerballPlus-boerpot staan op R38 miljoen

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 15 sent per liter daal, terwyl die prys van 95-oktaan petrol met 8 sent per liter kan daal.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 33 sent per liter daal, terwyl die prys van 0.005%-diesel met 35 sent per liter kan afkom.

Dit is nog nie die finale pryse nie, dit kan verander voordat dit amptelik aangepas word.

Bronne: BusinessTech, All Africa, Daily Investor

Lees ook: PowerballPlus-boerpot staan op R38 miljoen