Powerball uitslae vir 15 Augustus 2025
Boerpotte: Powerball: R15 miljoen PowerballPlus: R38 miljoen Uitslae: PowerBall: 04, 11, 19, 32, 33. Powerball: 12. PowerBall Plus: 09, 22, 25, 33, 42. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,994 op Friday 15 August 2025.
Boerpotte: Powerball: R15 miljoen PowerballPlus: R38 miljoen Uitslae: PowerBall: 04, 11, 19, 32, 33. Powerball: 12. PowerBall Plus: 09, 22, 25, 33, 42. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Wanneer jy dwaal in Stellenbosch kom die behoefte maklik om ʼn oornag plekkie te vind, veral met die oog daarop om die polsende aand…
Owen Haywood (12) is met een nier gebore en is tans in ‘n regeringshospitaal in Springs met nierversaking opgeneem. Hy word slegs gestabiliseer, terwyl…
WESKAAP. – Vier Duitse herdershonde is op 5 Augustus op ’n plaas in die omgewing van Miggievlak in Vredenburg dood aangetref nadat hulle geskiet…
Sowat 131 leerlinge van die Gobizizwe-landbouskool in Mthatha in die Oos-Kaap is Woensdag en Donderdag hospitaal toe geneem vir behandeling nadat hulle moontlik voedselvergiftiging…
WES-KAAP. – Die Riversdal-polisie het 12 verdagtes in hegtenis geneem nadat ’n aanval by ’n huis in Van Riebeeckstraat op 12 Augustus omstreeks 23:00,…
Wanneer jy in die Noord-Kaap reis, is die Horseshoe Motel die beste keuse vir verblyf op die N12. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by…
MPUMALANGA. – Drie verdagtes in die moord op sers. Lawrence Mtshweni is tydens ‘n oorgrensoperasie deur die Mpumalanga-polisie en die Koninklike Eswatini-polisie in Eswatini…
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van diesel en petrol in September. Lees ook: PowerballPlus-boerpot staan op…
EUROPA. – Die Europese Unie het twee brandbestrydingsvliegtuie na Spanje gestuur om te help om 14 wegholbrande in die land in bedwang te bring.…