Brandstofprys daal moontlik verder in April

Lees ook :

Brandstofprys daal moontlik verder in April fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike verdere daling in die prys van petrol en diesel in April.

Lees ook: Amerikaanse vrou gekritiseer wat babadier van ma neem vir video

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 83 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan met 98 sent per liter.

Die prys van diesel kan met tussen 86 sent per liter en 87 sent per liter daal.

Dit is moontlik dat tariewe van die VSA die oliepryse kan verhoog en die prys van petrol en diesel kan kan laat toeneem voor die amptelike aanpassings.

Bronne: IOL, All Africa, The South African

Lees ook: Amerikaanse vrou gekritiseer wat babadier van ma neem vir video

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief