Nuusflits Uitgawe 1,839 — Thursday 13 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,839 op Thursday 13 March 2025.
KYK: Gewapende verdagte deur polisie doodgeskiet, twee beseer, twee gearresteer
GAUTENG. – Die SAPD het vanoggend vroeg een gewapende verdagte, wat vermoedelik OTM’e opgeblaas het, tydens ‘n oor-en-weer-skietery in Lenasia noodlottig gewond. Maj.genl. Nonkululeko…
R60 000 aangebied nadat mans in lêposisie doodgeskiet is
KWAZULU-NATAL. – Ses mans is op 17 Augustus 2024 deur verdagtes doodgeskiet nadat hulle beveel is om op die grond te lê. Die polisie…
Trump wil nog meer tariewe instel op Kanada en die Europese Unie
VSA. – Donald Trump het gesê hy gaan nog meer tariewe op Kanada en die Europese Unie instel na dié lande tariewe op Amerikaanse…
Australiër met kunshart na 100 dae ontslaan
AUSTRALIë. – ‘n Man van Nieu-Suid-Wallis is die eerste in die wêreld om met ‘n kunsmatige hart van titanium na 100 dae uit ‘n…
Twee gelukkige persone wen elkeen meer as R10 m. met Lotto-boerpot
Twee gelukkige spelers het gisteraand (12 Maart) elkeen R10,803,757 met die Lotto-boerpot gewen. Kaartjies is geldig vir 365 dae. Lees ook: Lotto uitslae vir…
Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep
Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store…
Brandstofprys daal moontlik verder in April
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike verdere daling in die prys van petrol en diesel in April. Lees ook:…
KYK: Korrektiewe dienste se kostebesparing laat diere glo swaarkry
Nadat kostebesparing by die departement van korrektiewe dienste ingestel is, kry die diere by die land se 21 landbou- korrektiewe fasiliteite glo swaar. Die…
Amerikaanse vrou gekritiseer wat babadier van ma neem vir video
AUSTRALIЁ. – ‘n Amerikaanse sosialemediapersoonlikheid is gekritiseer na sy ‘n bababuidelmuis (wombat) van die diertjie se ma af geneem het om ‘n video te…