Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys in Mei.
Lees ook: Brandstofprys daal moontlik in Mei
Die prys van 93-oktaan kan met 19 sent per liter en die prys van 95-oktaan petrol met 21 sent per liter daal.
Die prys van 0.05%-diesel en 0.005%-diesel kan beide moontlik met 38 sent per liter daal.
Die amptelike brandstofprys sal na verwagting volgende week aangekondig word.
Bronne: Cars.co.za, The South African, IOL
Lees ook: Brandstofprys daal moontlik in Mei





