Brandstofprys daal moontlik in Mei

Lees ook :

Brandstofprys daal moontlik in Mei fotokrediet: Canva

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys vir Mei.

Lees ook: VSA verhoog handelstarief op China na 245%

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 15 sent per liter daal, terwyl die prys van 95-oktaan petrol met 18 sent per liter kan daal.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 38 sent per liter daal, terwyl 0.005%-diesel 39 sent per liter kan minder kos.

Dit is moontlik dat die pryse sal verander met die begroting en die rand/dollar.

Bronne: BusinessTech, IOL, NOW in SA

Lees ook: VSA verhoog handelstarief op China na 245%

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief