Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys daal na verwagting volgende week

Brandstofprys sal na verwagting daal volgende week

fotokrediet: Canva
Brandstofprys sal na verwagting daal volgende week fotokrediet: Canva

Die nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van petrol en diesel vir Mei.

Lees ook: Polisiekonstabels se liggame gevind

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 18 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan petrol met 19 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel en 0.005%-diesel kan albei 37 sent per liter minder kos.

Daar word verwag dat die amptelike prys volgende week aangekondig sal word en volgende Woensdag ingestel sal word.

Bronne: eNCA, Daily Investor, The South African

Lees ook: Polisiekonstabels se liggame gevind