Lotto uitslae vir 30 April 2025
Boerpotte: Lotto: R28 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R14 miljoen Uitslae: Lotto: 08, 19, 20, 31, 45, 52. Bonus: 03. Lotto Plus 1: 09, 17, 19, 40,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,887 op Wednesday 30 April 2025.
Boerpotte: Lotto: R28 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R14 miljoen Uitslae: Lotto: 08, 19, 20, 31, 45, 52. Bonus: 03. Lotto Plus 1: 09, 17, 19, 40,…
MPUMALANGA. – Elken Kenneth Mokoena (28) het vir beweerde grafskending in die Masoyi-landdroshof verskyn. Mokoena is gearresteer nadat twee grafte opgegrawe is. Brig. Donald…
GAUTENG. – Eben Beukes (10) het in Desember Covid-19 opgedoen, wat weens erge ontsteking in ‘n aggressiewe outo-immuunreaksie (PIMS oftewel pediatriese inflammatoriese multistelsel sindroom)…
WES-KAAP. – Benjamin Zass, die onderburgemeester van Cederrberg-munisipaliteit, is deur die Bellville-handelsmisdaadhof op aanklagte van bedrog en die wet op munispale finansiële bestuur skuldig…
SWEDE. – ’n Tiener (16) is in hegtenis geneem vir die skietdood van drie mense buite ’n manshaarkapper in Uppsala, Swede. Lees ook: Drie…
Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. MPUMALANGA. – Die NDBV is na pluimveeboerderye naby Delmas, wat deur Daybreak Foods bedryf word, uitgeroep. Uitgehongerde…
OOS-KAAP. – ‘n Pa (56) is op 700 aanklagte van verkragting, seksuele aanranding, seksuele voorbereiding, mensehandel, die besit en vervaardiging en die reël van…
LIMPOPO. – Nog ses voertuigbestuurders is Sondag vir beweerde poging tot omkopery deur lede van die Nasionale Verkeerspolisie gearresteer. Dit bring die totaal motoriste…
Koop al jou vleisbenodighede op die iBEEF-toep vir die volgende maand en vermy die besige dorp. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store…
CENTURION. – Die polisie het gesê dit ondersoek steeds die dood van die drie aanvanklik vermiste konstabels wie se liggame in die Hennopsrivier gevind…