Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys styg, maak jou voertuig vanaand al vol

Die brandstofprys sal amptelik op 6 Maart aangepas word.

Brandstofprys styg, maak jou voertuig vanaand al vol

fotokrediet: Canva
Brandstofprys styg, maak jou voertuig vanaand al vol fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel daavan beskuldig dat hulle mense skiet wat wou kos kry

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Maart aangekondig.

Petrol sal styg met R1.21 per liter en diesel met R1.06 (500 ppm)en R1.19 per liter (50 ppm). Die brandstofprys sal amptelik op 6 Maart aangepas word.

Brandstofpryse het gestyg weens die konflik in die Midde-Ooste asook OPEC wat vervaardiging afgeskaal het.

Bronne: BusinessTech, Stuff, IOL,

Lees ook: Israel daavan beskuldig dat hulle mense skiet wat wou kos kry