Brandstofprys styg moontlik in Maart

Lees ook :

Brandstofprys styg moontlik in Maart fotokrediet: Canva

Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging in die brandstofprys vir Maart.

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

Volgens BusinessTech kan 93-oktaan petrol styg met 51 sent per liter en 95-oktaan petrol met 39 sent per liter. 0.05%-diesel kan met 32 sent per liter styg en 0.005%-diesel kan met 41 sent per liter meer kos.

Die onlangse instel van tariewe deur Donald Trump op sekere lande kan moontlik veroorsaak dat die brandstofprys nog meer sal styg voor dit amptelik in Maart aangepas word.

Bronne: BusinessTech, The South African, Skillsportal

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief