Die amptelike brandstofprys vir April is bekend gemaak.
Lees ook: Brandstofprys daal waarskynlik in April
Die prys van 93-oktaan petrol sal met 58 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan petrol met 72 sent per liter.
Die prys van 0.05%-diesel sal met 83.80 sent per liter daal, terwyl 0.005%-diesel 85.80 sent per liter minder sal kos.
Die prys sal môre (2 April) amptelik aangepas word.
Bronne: Departement van Minerale Hulpbronne en Energie
Lees ook: Brandstofprys daal waarskynlik in April
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].





