Brandstofprysdaling nog te wagte vir volgende week

Lees ook :

Brandstofprysdaling nog te wagte vir volgende week
Brandstofprysdaling nog te wagte vir volgende week fotokrediet: Canva

Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe

Motoriste kan dalk volgende week goeie nuus kry oor die daling in die brandstofprys wat voorspel word.

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds wys op ’n groot daling in die prys van brandstof vir volgende week.

Die prys van 93-oktaan petrol kan daal met ongeveer 84 sent per liter en 95-petrol kan met 91 sent per liter daal.

Diesel 0.05% kan met 74 sent per liter minder kos, terwyl diesel 0.005% met R1 per liter kan daal. Vir paraffien kan jy tot 99 sent per liter minder betaal.

Bronne: Stuff, BusinessTech, My Broadband

Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief