Brandstofprysverligting moontlik al volgende week

Lees ook :

Brandstofprysverligting moontlik vir volgende week
Brandstofprysverligting moontlik vir volgende week fotokrediet: Canva

Lees ook: Verbruikers kan breed glimlag oor verwagte brandstofprys in Oktober

Die brandstofprys sal moontlik volgende week daal. Die nuutste inligting van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van diesel, petrol sowel as paraffien.

93-oktaan petrol kan met omtrent R1.18 per liter minder kos en 95-oktaan petrol met ongeveer R1.26 per liter.

Diesel kan daal met tot R1.10 per liter en paraffien met R1.04 per liter.

Die amptelike pryse sal volgende week aangekondig word en sal op 2 Oktober aangepas word.

Bronne: The Citizen, BusinessTech, IOL

Lees ook: Verbruikers kan breed glimlag oor verwagte brandstofprys in Oktober

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief